WELKOM BY JASMYN PLAASPRODUKTE
Kwaliteit Produkte
Ikoniese Baken
Wanneer jy met die R511 Hartbeespoort inkom oor Saartjies nek, is Jasmyn se windmeule aan jou linkerkant die eerste baken wat jy sien. Die onverwagse skoonheid van die omgewing slaan menigte Suid Afrikaners en uitlanders se asem weg. Inwoners van Hartbeespoort getuig van die rustigheid wat hulle ervaar as hulle Hartbeespoort inkom na n harde dag se werk in die stede.
WELCOME TO JASMYN PLAASPRODUKTE / FARM PRODUCTS
Quality Products
Iconic Beacon
When you enter Hartbeespoort from the R511, the very first thing you notice after you start descending Saartjies Nek, is the large windmill on your left. The unexpected beauty of the mountains, the water and the windmill excites most South Africans and Tourists. Residents of Hartbeespoort testify the relief and gratitude they feel when they return home after a day in the city.