BAKKERY

Baie van die bestandele en resepte van ons bakkery kom direk van Europa af, aangedryf deur ons tipiese ondersteuners wat ‘n ingebore Europese smaak nastreef. Ons gebruik ook steengemaalde en natuurlike geproduseerde koring in sommige van ons brode.

BAKERY

A major part of our recipes and ingredients originates from Europe. Inspired by our heritage and connection to Europe. We love using natural stone-grind grain in our bread. How special is that?

BACK