GESKENKE

Jou aankope by Jasmyn, laat gewoonlik ‘n paar Rand agter in jou beursie wat jou die geleentheid bied om ‘n aandenking of twee te gaan koop by ons pragtige geskenkwinkel, geleë by die kassiere uitgang van Jasmyn.  Snuistery vir jou huis van watter aard ookal is beskikbaar. Ons strewe om soveel plaaslike of Suid Afrikaanse vervaardigde produkte aan te bied.  Kom besoek die oulike winkel vir geskenke.

GIFTS

Be sure to visit our beautiful and well stocked gift shop situated at the cashiers exit. We support South African manufacturers and artists as much as possible. Fun filled and spoilt for choice experience guaranteed!

BACK