TUIN & PLANTE

Die ruimte waarbinne die winkel en tuin is, was voorheen deel van ‘n bloekomplantasie wat die ondergrondse watervlak opgesuig het en die monokultuur het geen natuurlike diversifikasie toegelaat.

Die groot bloekombome was opgesaag en baie van die hout is aangewend binne die winkel.

Die watervoor aan die voorkant van die winkel word van die dienste-area aan die agterkant deur ‘n bio-drein gevoer wat die water natuurlik suiwer en die ekologie ondersteun.

Ons het bykans drie duisend inheemse bome in die plek van die bloekombome geplant wat ‘n habitat vir allerlei voels en diere geskep het.

GARDEN & PLANTS

The Jasmyn gardens have become an oasis for people to relax and enjoy.  The trees in the garden at Jasmyn, reach out to the sky and grab the space and brings it down to the earth.  Here it is Heaven on Earth, during a sweltering hot day.  Jasmyn’s 2000 planted indigenous trees, offer shade and brings a hot day down with at least 2 degrees in the garden area.

The stream of water around Jasmyn is not only a sight for the eye or a paradise for wildlife, it also has a practical application in dampening rapids at times of cloud breaks, replenishing underground water and serving as a reservoir for fire fighting.

BACK